FOREVER LEARNING
Forever Learning is ʼn dinamiese, opvoedkundige instansie, ontwikkel met die hulp van hoogs gekwalifiseerde akademici en opvoedkundiges. Ons fokus daarop om kinders van alle ouderdomme te help om voor te berei vir hulle toekoms.
Ons bied kreatiewe hulpbronne om kinders van 0-5 jaar speel- speel nodige vaardighede te bied wat hulle sal help vir skoolgereedheid.
Verder spesialisser ons daarin om laerskool en hoërskool kinders sowel as studente te leer en te lei hoe om suksesvol te studeer. Dit behels die primêre ontwikkeling van ʼn vaardigheid wat enige leerder kan bemeester, mits die nodige professionele leiding ontvang word.

KURSUS OPSIES

GRAAD 4 KURSUSSE
Die Kort-kursus is 'n eenmalinge, twee-uur kursus (geen opvolgkursus ingesluit nie), en fokus op die vyf belangrikste stappe van studiemetodes en dien ook as 'n lusmaker vir die vol kursus. Hierdie kursus beloop R300 p/p, maar groeptariewe kan bespreek word.
Hierdie kursus is ideaal vir
Graad 4- leerders vir wie die oorskakeling na toetse, eksamens en klas wissel 'n reuse aanpassing is.
Kursus kan in persoon of aanlyn aangebied word.

VOL STUDIEKURSUS
Die vol kursus is 'n 10-ure kursus aangebied oor 5-dae. Hierdie kursus is R3000 per leerder en sluit 'n opvolgkursus in. Afslag is beskikbaar
vir 'n eenmalige betaling, en betalingsopsies is beskikbaar.
Die kursus is perfek vir hoërskoolleerders, veral Graad 10-leerders wat besig is met eksamens vir Universiteitskeuring gedurende Graad 11 en Graad 12. Ons verstaan dat die skuif van skool na universiteit 'n reuse aanpassing is, en daarom is die kursus ook ideaal vir Graad 11- en 12 leerders.
Kursus kan in persoon of via Zoom aangebied word
CONTACT US
Fill in the form or contact us via email (janivandervyver@gmail.com) or by phoning/ WhatsApp (0673074280)
